SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng

Foto Gallery 2

Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan
South African Hunter’s and Game Conservation Association - Springbok Branch, Brakpan
Springbok Juniors
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan

Foto's van ons lede word op hierdie Gallery uitgestal, en word

van tyd tot tyd opgedateer en vervang met nuwes.

Klik op foto om te vergroot...

SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng

Waar om te mik...

Moeilikheid....

Nr. 0120 - Marius Naude, Blesbok Ooi gejag in Memel Area 25-06, 100gr punt op n afstand van +-235m.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0119 - Marius Naude, Gemsbok bul gejag in Vryburg Area 30-06, 180 gr punt op n afstand van +-95m.
Nr. 0118 - Pieter Cloete met Blouwildebees gejag te Karoo Safaris in Cradock.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0117 - Pieter Cloete met Blesbok gejag te Karoo Safaris in Cradock
Nr. 0116 - Cornel van der Merwe - Eland Koei - Vaalharts Distrik Uitgeslag:- 198 kg
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0115 - Neil van der Merwe - Eland Koei - Vaalharts Distrik Uitgeslag:- 165 kg
Nr. 0114 - Neil van der Merwe - Eland Koei - Vaalharts Distrik Uitgeslag:- 165 kg
Nr. 0113 - Jagter Ethene van der Nest. Blesbokke gejag te Parys
Nr. 0112 - Jagter Ethene van der Nest. Blesbokke gejag te Parys
Nr. 0111 - Okkie van der Nest, Rooibokram gejag op Swartwater: 9.3 x 62 (286gr BARNES) 40m
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0110 - Dawid Botha
Nr. 0109 - Dawid Botha
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0108 - Ethene van der Nest Waterbok bul 303 100M plaas Mapalasi Nylstroom
Nr. 0107 - Johan Havenga Rooihartebees koei 3006 80M plaas Mapalasi Nylstroom
Nr. 0106 - Koos Havenga Blouwildebees bul 308 100M plaas Mapalasi Nylstroom
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0105 - Koos Havenga Blesbok ram 3006 170M plaas Mapalasi
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0104 - Blouwildebees bul Okkie van der Nest 300 Win 70M Mapalasi in Nylstroom
Nr. 0103 - Zebra hings Okkie van der Nest 300 win 80M Mapalasi in Nylstroom
Nr. 0102 - Buffel geskiet te Vaalwater deur Jakes Van der Merwe. Kaliber: 375 H&H. 300 gr Solid - Federals
Nr. 0101 - Coenraad Erasmus met 'n Swartwildebees bul geskiet te Greylingstad. Horing lengte 26 duim.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0100 - Shawn de Beer, 7 x 57, Swartwildebees koei geskiet te Balfour.
Nr. 0099 -  Shawn de Beer, 30.06, Blesbok geskiet te Groblersdal.
Nr. 0098 - Shawn de Beer, 3.08 antonio zoli 180gr Cullinan kudu koei.
Nr. 0097 - Rian Stander. Mustgrave 180gr. 165m. Rooibok ram Cullinan Gauteng.
Nr. 0096 - Jacques Oosthuysen, met Kaliber .303 te Louis Trichardt. Rooibok geskiet op 25-04-2013
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0095 - Danie vd Merwe 9.3x62 Rooibokram 50M. Naby Swartwater op die plaas Tynemouth
Nr. 0094 - Marius Naude gejag in die Vryburg distrik. Kudu bul geskiet met 30-06 (180gr sst)
Nr. 0093 - Armand Momberg met 'n Vlakvark gejag op die plaas Gezelschap in die Alldays distrik.
Nr. 0092 - Trevor v Vuuren Springbokram 7x57 Mauser 150gr Barnes TTSX Plaas Nuutbegin Bray Noord Wes 12 Junie 2013
Nr. 0091 - Trevor v Vuuren Swartwitpens 39,5 duim 30-06 165gr Barnes TTSX Plaas Drie Kop Augrabies Noord Kaap 1 Junie 2013
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0090 - Eric Coleman met swartwildebees geskiet by rhinolodge
Nr. 0089 - William Coleman met Rooihartbeesbul geskiet by Rhinolodge te Standerton.
Nr. 0088 - Ryno Keeve - Blesbog gejag te Groenvlei, naby Wakkerstoom, Kaliber 243 120m +-
Nr. 0087 - Okkie en Ethene met Zebra gejag te Plaas: Mapalasi, Nylstroom
Nr. 0086 - Danie Momberg met ‘n Gemsbok gejag te Magersfontein in Kimberley
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0085 - Rynhard Dicks, 15 jaar, 31 duim 9.3x62 Tikka 286g Swifft 70m, Marbelhall, Plaas Lekkerkry
Nr. 0084 - Jan Schoeman, Blouwildebees geskiet op plaas Bateleur in Ellisras, geskiet met Ruger 300 WinMag
Nr. 0083 - Francois vd Merwe met Kalahari Gemsbok met 7 x 57 oor afstand van 80M geskiet.
Nr. 0082 - Danie vd Merwe met Kalahari Gemsbok met 25 – 06 oor afstand van120M geskiet.
Nr. 0081 - Barry Nel met Kalahari Gemsbok met 7 x64 oor afstand van 80M geskiet.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0080 - Trevor van Vuuren met ‘n Blouwildebees geskiet te Cradock in die Oos Kaap. Gejag met 30 – 06, afstand 120m
Nr. 0079 - Divan Steenkamp met Blouwildebees geskiet  te Matsepe wildsplaas in Ventersdorp.
Nr. 0078 - Danie Momberg met ‘n Vlakvark te Alldays.
Nr. 0077 - Danie Momberg met ‘n Rooihartbees gejag te Karoo Safaris in Cradock.
Nr. 0076 - Herklaas Schroeder met ‘n Koedoe bul gejag op die plaas Naauwpoort in die Ellisras distrik.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0070 - George Eckersley met Vlakvark gejag te Touch Stone Safaris Carletonville Lees Jagstorie
Nr. 0074 - Gavin Jooste met Blouwildebees gejag te Touch Stone Safaris Carletonville
Nr. 0073 - Manfred Wissigkeit met ‘n Eland
Nr. 0072 - Manfred Wissigkeit met ‘n Blouwildebees
Nr. 0071 - Ethene van der Nest met Gemsbok gejag te Kuruman
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Jagstorie - George Eckersley
Nr. 0075 - Ethene van der Nest met Rooibok gejag te Louis Trichardt
Nr. 0069 - Bruin blesbok geskiet deur Trienie Holloway te Standerton
Nr. 0068 - Wit Blesbok geskiet deur Trienie Holloway te Standerton
Nr. 0067 - Jacques Arnold met Zebra geskiet op die plaas Willowmore
Nr. 0066 - Jacques Arnold met Eland geskiet op die plaas Willowmore
Ek wil graag die volgende jagstorie vertel van ‘n nuwe lid, George Eckersley . Hy het verlede  jaar by ons tak aangesluit. Die jaar het ek hom omgepraat om Dedicated Hunter en Sportskiet kursusse te gaan doen.  Hy het albei die kursusse by Theo gedoen en geslaag. George het twee jaar gelede saam met my begin jag toe ons by Rhino Lodge blesbokke en swartwildebees gaan skiet het.  Ek het hom toegelaat om met my 7 x 64 met 140g te skiet, hy het ook met my 243 winmet 100g  geskiet en sy eerste blesbok oor ‘n lang afstand geskiet. Die koeel was daarna deur die kerk. Die skiet_ en jaggogga het hom behoorlik gebyt!  In 2009 het hy ‘n 30-06 gekoop en die gewag het begin, 12 maande later is hy in kennis gestel alles is goedgekeur. Ons het sy geweer gaan haal, hom ingeskiet en die groot ontdekking het begin. Theo het hom op die skietbaan gehelp die dag met die praktiese  skiet. Daarna word ek elke maand gevra wanneer ons  weer vlakvarke of Blouwildebees gaan skiet. Vir so ‘n geleentheid sê niemand nee nie. Len Fritz reel toe vir ons ‘n jag net buite Carltonville op Tough Stone Safaris . Dit gaan glo nie jag wees nie, ons gaan net gou  vleis haal vir die dag, hoor ek . Dit was  weer een van daardie plase waar alles oor die 150+  meter ver is en daar is nie so iets soos bekruip nie. Die plaas is twee weke tevore  amper heeltemal verswelg deur ‘n veldbrand. Daar word elke naweek deur die jaar geskiet op die plaas en die wild is al redelik wild van al die skietery.  Eerste op die program is die vlakvarke. Lang afstand varkskiet is iets heeltemal anders as in die bos. George kry dit eers nie heeltemal reg om oor ‘n lang afstand te skiet nie. Terug skietbaan toe waar sy Nikon Sterling Scope  dadelik afgehaal word, omrede hy nie sy zero hou nie,  en ‘n ou Tasco 3-9 x 40 word opgesit. Die keer sien hy sommer baie beter en na so 30 min se soek en ‘n paar mis skote, word  sy eerste vlakvark geskiet (Sien foto aangeheg) Ek het al gehoor van ‘n  “smile”  van oor tot oor, maar ek dink hierdie een gaan reg rondom. Ek dink die foto sê dit alles. Nou word daar planne gemaak vir Elandjag en nog ander wild. Hierdie keer moet dit egter bosjag wees, want die ooptes is nie vir hom nie.   Op dieselfde jagtog is 5 varke en ‘n semi  goue Blouwildebees geskiet (27duim). Ek het hom met ‘n 375 HH 300 g Highland X patroon geskiet. Dit was vir my een van die beste jagte van die jaar veral om ‘n nuwe jagter in te lyf by sulke besonderde geleenthede en sy gesig van blydskap oor sy vark te sien. Dit was met ‘n 180 g PMP geskiet.   Ingedien deur Gavin Jooste.
Na Foto Gallery 1 Na Foto Gallery 1 Na Foto Gallery 1 Na Foto Gallery 1