|
Klik op fotos
om te vergroot...
Hoof Gallery
|
Klik >>
hier vir
Gallery 1 |
|
 |
 |
 |
 |
|
Nr. 0050 -
Zebra. Geskiet deur Ben Grobler te Marken
met kaliber 30.06. |
Nr. 0049 -Koedoe.
Geskiet deur Ben Grobler te Alldays met
kaliber 30.06 op 180 meter. Horing lengte
52”. |
Nr. 0048 -
Vlakvark - Geskiet deur Ben Grobler te
Marken met kaliber 30.06. Karkas gewig van
40kg. |
 |
 |
 |
 |
Nr. 0047 -
Swartwildebees
Geskiet deur Ben Grobler te Standerton met
kaliber 30.06 op 80 meter. |
Nr. 0046 - Jaques Arnold
met Koedoe bul geskiet te
Marken. |
Nr. 0045 -
Jaques Arnold by ‘n vlakvark geskiet te
Marken. Karkas gewig 52kg. |
|
 |
 |
 |
 |
|
Nr. 0044 -
Jaques Arnold met Blouwildebees gejag te
Marken. |
Nr. 0043 -
Jaques Arnold by Zebra gejag te Marken. |
Nr. 0042 -
Ralie Cloete en Trienie Holloway by
vlakvarke gejag te Marken. |
 |
 |
 |
|
Nr. 0041 -
Armand Momberg met 'n bosvark, geskiet op
die plaas Gezelscap in die Alldays distrik.
Kaliber 270, 130 grein. |
Nr. 0040 -
Gunther van der Linde met met sy eerste
jagtog die vlakvark geskiet op die plaas
Morgenzon, Thabazimbi distrik. Geweer: 222
Sako met 55 grein Hornady punt. Twee jaar
eers met CZ airgun geoefen. |
Nr. 0039 -
Jagter: Jors van der Linde, plaas Morgenzon
in Thabazimbi distrik. Geweer: Remington
25-06 Bull Barrel, Hornady 117 grein punt
met 48.5 grein 365 kruit. Hartskoot. |
|
|
|
 |
 |
 |
|
Nr. 0038 -
Maartin Zimmermann junior met sy eerste bok
geskiet saam met pa Maartin en Oupa Maartin
Venter. Die Blesbok was geskiet nadat Junior
homself eers moes bewys het deur tien uit
tien skote op die skietbaan deur die teiken
area van 'n papier teiken te kon skiet. |
Nr. 0037 -
Danie Momberg met ‘n Koedoe bul gejag op
die plaas Sanctus Oryx in die Vaalwater
distrik. Horing lengte 53 en 51 1/2 .
Karkas gewig 203kg. Gejag met caliber
270 – 130 grein. |
Nr. 0036 -
Pieter de Beer met 'n Blouwildebees geskiet
met 'n 30.06, Sierra Game King rondte, 168
grein. Horings 28 DUIM. Geskiet te Tabazimbi
omgewing :Letsibogo Jagplaas. |
|
|
|
 |
 |
 |
|
Nr. 0035 -
Dewan Deysel se tweede bok met 270 kop skoot
op 130m op plaas buite Douglas. |
Nr. 0034 -
Dewan Deysel se eerste bok, 'n koedoebul
geskiet op 150m mooi hart skoot. |
Nr. 0033 -
Devoux Deysel se eerste bok geskiet met 270
op 120 m nek skoot. |
|
|
|
Nr. 0032 -
Jannie Deysel se eland geskiet met 270 kop
skoot op 120m |
|
Nr. 0031 -
Jannie se eerste Gemsbok met boog ( mathews
switchback XT ) 125GR Thunderhead punt
dubbel long skoot, bok het geval 70m nadat
dit geskiet is. |
|
Nr. 0030 -
Leonie Jurgens met Rooibok gejag op die
plaas Skuinsdrift.Kaliber 7 x 57. |
|
Nr. 0029 -
Leonie Jurgens met Rooibok gejag op die
plaas Skuinsdrift.Kaliber 7 x 57. |
|
Nr. 2099 - "Simitar"
Jagter is William Hunter. Gejag in die
Oos-Kaap, Cradock omgewing. |
|
Nr. 2121 - "Koper
Springbok" Jagter is William Hunter. Gejag
te Karoo Safaris, Cradock omgewing. |
|
Nr. 2212 -
"Wit Blesbok" - Jagter is Danie Momberg.
Gejag op plaas Langkloof - Louis Marais |
|
Nr. 2242 -
"Eland" - Jagter is William Hunter. Gejag op
plaas Langkloof - Louis Marais |
|
Nr. 2233 -
"Wit Springbok" - Jagter is Danie Momberg.
Gejag op plaas Langkloof - Louis Marais |
|
Nr. 2488 - "Baster
Gemsbok (links) en Swartwitpens" Jagter
William Hunter. Gejag te Gariep, Eco
Reserve, Badsfontein, Oos Karoo |
|
Nr. 2486 - "Baster
Gemsbok (links) en Swartwitpens" Jagter
William Hunter. Gejag te Gariep, Eco
Reserve, Badsfontein, Oos Karoo |
|
Nr. 2477 - "Baster
Gemsbok" Jagter William Hunter. Gejag te
Gariep, Eco Reserve, Badsfontein, Oos Karoo |
|
Nr. 2473 - "Swartwitpens"
Jagters William Hunter en Danie Momberg.
Gejag te Gariep, Eco Reserve, Badsfontein,
Oos Karoo |
|
Nr. 2487 - "Baster
Gemsbok (links) en Swartwitpens" Jagters -
William Hunter (middel) en professionele jagter
Bernard Marais (regs).
Gejag op die plaas van Gary Donian (links) te Gariep, Eco Reserve, Badsfontein,
Oos Karoo |
|
Nr. 2301 -
"Dam Herd" Jagter Danie Momberg. Gejag
te Karoo Safaris, Louis Marais |
|
Nr. 2301 -
"Swart Springbok" Jagter Danie Momberg.
Gejag te Karoo Safaris, Louis Marais |
|
Nr. 0339 - "Rooibokke"
Plaas Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 0372 -
Sneeu op die "Sneeuberge", Cradock distrik |
|
Nr. 6095 -
"Springbok Ram" Jagter George Hunter. Plaas
Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 6105 - "Jong
Swartwitpens Bulletjies" Plaas Langkloof,
Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 6235 -
"Swart Wildebeest" Jagter Danie Momberg.
Plaas Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 6235 -
"Swart Wildebeest" Jagter Danie Momberg en
professionele jagter Louis Marais. Plaas
Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 6309 - "Buffels".
Plaas Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 6278 -
"Blou Wildebeest" Jagter Danie Momberg en
professionele jagter Louis Marais. Plaas
Langkloof, Karoo, Cradock distrik |
|
Nr. 0001 -
"Eland" Jagter Holger Klam. Gejag te
Kimberley te Adre Els Safaris |
|
Nr. 5592 - "Rooibokram"
Jagter Armand Momberg. Plaas Mount Hope,
Dwaalboom, Limpopo |
|
Nr. 0002 - "Rooihartbees"
Jagter Holger Klam (links) saam met
Professionele jagter Ettiene Coetsee.
gejag by Adre Els Safaris in Kimberley |
|
Nr. 0003 -
"Zebra Hings" Jagter Cobus Du Preez Jnr.
Diepdrift Safaries. 308. 180gr. Gejag te
Diepdrift Safaries Warmbad distrik |
|
Nr. 0004 -
"Eland Koei" Jagter Cobus Du Preez.
Diepdrift Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik. |
|
Nr. 0005 - "Koedoe
Bul" Jagter Cobus Du Preez Jnr.. Diepdrift
Safaries. 308. 180gr. Warmbad distrik |
|
Nr. 0006 - "Rooihartbees
Bul" Jagter Cobus Du Preez. Diepdrift
Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik. |
|
Nr. 0007 - "Swartwitpens
Koei" Jagter Cobus Du Preez. Diepdrift
Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik. |
|
Nr. 0008 - "Bosvark"
Jagter Vernon Du Preez. Hilton Collage.
303.165gr. |
|
Nr. 0009 - "Vlakvark"
Charl
Matthysen het die vark geskiet op Marken op
2006-11-21 met ‘n .303 150g op omtrent 60m. |
|
Nr. 0010 -
"Koedoe Bul" Jagter is Hannes Kruger.
Geskiet te Ellisras - Steenbokpan met 'n 308
180g. |
|
Nr. 0011 -
"Gemsbok" - Jagter Charles Cassell.
Plaas Reyneke Distrik Hotazel. 303 P14
200grn Nosler 180 meter |
|
Nr. 0012
- "Springbok" - Jagter Gert Cassell.
30.06, 285 meter uitslag gewig 38kg.
Plaas Campspanning distrik Cordonia.
Let op na pronk wat oopgaan wanneer
dier dood gaan |
|
Nr. 0013
- "Gemsbok" - Jagter Gert Cassell.
Plaas Campspanning Distrik Cordonia,
30.06 180grn Sierra Gameking BT. 213
meter |
|
Nr. 0014
- "Rooibok Ooi" Jagter Charles
Cassell .303 P14 174gr 80
meter Naboomspruit |
|
Nr. 0015 -
"Gemsbok" - Jagter Pieter Lourens. Let
op hare wat regop staan wanneer dier
vrek. Plaas Reyneke. 7x64 |
|
Nr. 0016 -
"Kahalarikamp". Plaas Campspanning
distrik Cordonia.
Self hout aanry en water is skaars.
In die winter (jagtyd) kom lê die koue
styf teen jou rug en word die nagte soms
lank. Klim styf uit die vere in die
oggend. |
|
Nr.16a. Bobejaan jag in
Heidelberg.
Die verskilende camos
en mulyi cam klere
smelt baie goed saam
met die veld. |
|
Nr. 0017 -
"Gemsbok". Jagter is Steven Kruger. Bok
geskiet te Ellisras Steenbokpan Mapipi
jagplaas. |
|
Nr. 0018 -
"Blesbok". So moet 'n bok geskiet word,
wanneer hy sy laaste asem uitblaas moet
hy op die middelmannetjie van die
tweespoor paadjie lê. |
|
Nr.
0019 - "My Eland". Danie Momberg met
Eland koei geskiet te Karoo Safaris
Cradock distrik. |
|
Nr. 0020 -
"Rooihartbees". Theo Boonzaaier met
Rooihartbees geskiet te Karoo Safaris,
Cradock. |
|
Nr. 0021 -
"Swartwildebees". Swartwildebees geskiet
deur Deon Neu te Karoo Safaris, Cradock. |
|
Nr. 0022 -
Takbok geskiet deur Pieter Cloete te
Karoo Safaris, Cradock distrik
gedurende Maart 2009. |
|
Nr. 0023 -
Eland bul geskiet deur Pieter Cloete te
Karoo Safaris, Cradock distrik gedurende
Maart 2009. |
|
Nr. 0024 -
Vlakvark geskiet deur Christo de Beer
met 30-06, 180 grein Sierra punt. |
|
Nr. 0025
- Bosbok geskiet deur Pieter de Beer
met 30 - 06, 168 grein Sierra punt.
Afstand 130m |
|
Nr. 0026 -
Koedoe Bul geskiet deur 13 jarige Jan-Hendrik
Schutte op die plaas Buffelspoort Game
Range tussen Warmbad en Nylstroom.
Kaliber gebruik 30-06. |
|
Nr. 0027 -
Rooibok gejag deur Jakes van der Merwe
te Dwaalboom. |
|
Nr. 0028 -
Blesbok gejag deur Peter Bohm op die
plaas Jakkelskop te Vrede in die
Vrystaat. |
Na
Bo
|
|