SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan - Gauteng - South Africa

Tuisblad

Wie is ons

Aktiwiteite

Jaarprogram

Foto Gallery

Kontak Ons

Suid Afrikaans - South African

Vuurwapenaansoeke >>hier

          Springboktak

SAPD Akkreditasie Nr. 400001

SAPS Accreditation No. 400001

Die SA Jagters- en Wilbewaringsvereniging (SAJWV) het ‘n trotse geskiedenis en kultuur opgebou as ’n jagters- en wildbewaringsvereniging sedert stigting in 1949.
Ons jagaktiwiteite is toenemend in die spervuur en ongelukkig het die jagter homself dikwels te blameer oor die negatiewe beeld wat die algemene publiek van jag het, al is dit dan net die optrede en/of oortredings van ‘n kleiner groep. Hier het die SAJWV, die takke en die individuele lede van die SAJWV ‘n baie besonderse taak om die dikwels negatiewe beeld en persepsies van jag, die jagter en die rol van die jagter in bewaring, by die algemene publiek aan te spreek. Die invloed wat die takbestuur kan uitoefen op lede op takvlak is van onskatbare waarde en hier kan die Erekode van die SAJWV as vertrekpunt en basis van alles wat ons as jagters “behoort te doen”, aangehaal word....

 

  >> Lees meer

 

Meeste dokumente is in PDF formaat, en om af te laai is Abobe Reader nodig om die dokumente te kan lees.

Laai gratis "Reader" af by  http://get.adobe.com/reader/  (33,5MB)

Tuisblad : Wie_is_ons : Aktiwiteite : Jaarprogram : Fotogallery : Kontak_ons : Kursusse : Bewaring: Skakels / Links

Jagbestemmings : Skietoefeninge : Smoushoekie : Tak_dokumente : Disclaimer : Design and Hosting

 Photo(s):Wildlife Pictures Online - for quality wildlife photos from Africa. 

Bushveld Conservation Bureau - East Rand 

Copyright © 2010 SAHGCA. 00269 - 2009. (17-01-2009) All rights reserved.

This site is best viewed at a screen resolution of 800 x 600 pixels in Internet Explorer