SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan - Gauteng - South Africa

Terug na Smoushoekie

Suid Afrikaans

South African

Smousblad (Koop en Verkoop)

 

Te Koop    :     Te Ruil    :      Gesoek

 

TE KOOP

 

Beskrywing

Prys Kontak Persoon

1

Vuurwapens te koop: 303,.270 bruno, .22 win, 12 boor/pomp, 9mm bareta, 9mm cz, 32long

Voorsien op navraag

G Louw, louw2@aapt.net.au

2

Hernuwing van Vuurwapenlisensies

Voorsien op navraag

Danie Momberg - 082 901 2067

3

The Hunting Blackbeards of Botswana(Rowland Ward Publications)

Voorsien op navraag

Johan Fouche - 013 665 5020

jtfouche@vodamail.co.za

4

WARN 24v hand held winch, pulls or lift 500 kg. 2 NIMH batteries and rapid charger

R 4000.00

Johan Rossouw - 083 287 0498

jgrossouw@mweb.co.za

5

ROSSI .38 Special 2 duim loop

R500.00

Pieter de Beer - 083 627 5749

pieter@pageauto.co.za

6

The Hunting Blacbeards Of Botswana. Brian Marsh Uitgewers Roland Ward Publications. Ek het advertensies tot R500 gesien. Die Boek is 2de hands maar in uitstekende toestand.

R400 plus posgeld

Johan Fouche

013.6655020/0824157237

jtfouche@vodamail.co.za

7

Rewolwer.
.357 Mag Rewolwer. Ruger Security Six. 4" loop. Blou. Goeie toestand.

R2 000 of naaste kontant aanbod.

Manfred - 082 442 4500

wissigkeitw@telkomsa.net

 

8

AR 15 5.56 geweer met Colt scope. Splinternuut.

Mini Ruger 5.56

Kontak Dawid

vir Pryse

Dawid Botha

Tel Nr. 083 633 4810

info@impiadventures.co.za

9

Versameling- 1x 20jaar james martin whiskey-1x 15 jaar johnnie walker green label-1x 12 jaar johnie walker black label-1x hennessy very special-1x meurow vsop superior-cognac-1xjack daniels whiskey-prys R1200-00

Kontak Steven vir bestellings

 
Steven
Tel nr = 011 969 3587
c.kruger@research-int.com

10

Pakket: 1 Gemsbok, 1 springbok @ R3000 om te jag in Wes-Kalahari, Noenieput. 20-30 pakkette beskikbaar.

R3000 per pakket

Johann Bekker
Tel nr = 083 264 6809
E-pos = johannbekker@mtnloaded.co.za

11

30-06; 136 X PMP doppies, een maal gevuur.
 

R300

Johan
Tel nr = 082 893 7279
E-pos = jmarais@plastiprofile.com

12

Ek is dringend opsoek na 'n 270 of 243 jaggeweer

  Kevin van Soelen
Tel nr = 083 301 2530
E-pos = kevinvs@mailbox.co.za

13

4 Wheeler - Okavango Hawk 500cc 4x4 with diff lock, trailer and ramps. R40,000 o.n.o.

------------------------

Jurgens Caravan - Jurgens AERO XL 4 bed with side tent - R25,000-00 o.n.o.

Klik op foto

Kontak Lappies

Tel nr = 073 461 4470

14

 Jag Pakket Kimberley 1X Koedoe koei,1x Blouwildebees koei,1x Gemsbok bul of koei,1x Rooibok ooi,1x Vlakvark. 3 aande se akkomodasie brunch en aandete ingesluit. Min. van 4 jagters.

R10,700.00 (btw uitgesluit)

Adre Els

Tel nr = 083 451 1007

E-pos = adreels@yahoo.com

15

Handgemaakte messe te koop.
Besoek gerus my web blad www.debeerknives.co.za

 

Anton de Beer

Tel nr = 0724578480
E-pos = anton@debeerknives.co.za

16

3006 Musgrave omtrent 150 skote deur loop met scope belt,sak en skoonmaak kit in puik toestand.

R10000

Naam = Koos Dalziel
Tel nr = 0832608445

17

Winchester 7mm R12000; Winchester 12 boor R7000 en Steyr 375 H&H Magnum R15000, onka, almal uitstekende kondisie. Foto's op e-pos beskikbaar.

 

Naam = Kobus

Tel nr = 051 633 3384

E-pos = jmcoetzer@lantic.net

 

18

Fittings

Water pipes pvc, hdpe, upvs

Installations

Butt welding

E/F Welding

 

Naam = Jobertus van Zyl

Tel nr = 0713800006

E-pos = hdpewelding@gmail.com

19

Ruger single six rewolwer

9 duim loop

.22 /.22 magnum (Albei rolle )

R1500.00 of naaste kontant aan bod

Naam = Ben van Vuuren

Tel nr = 083 784 1436

E-pos = ben@comunisani.co.za

20

Voere 300 Win Mag jaggeweer met Bausch & Lomb teleskoop te koop vir R16000. Geweer in baie goeie toestand.

R16000 

Naam = Willie de Swardt

Tel nr = 083 629 0492

E-pos = williedes@telkomsa.net

 

20

Jou advertensie hier!

   

 

TE RUIL

 

Beskrywing

Prys Kontak Persoon

1

Ek het n Cabin Cruiser met n 70HP Yamaha motor, trim and tilt. Baie goeie toestand en baie stabiel op die water. Boot is te koop vir R45 000 of ek sal ruil vir die volgende terwaarde van R45000. Bronsmara verse, Goeie trekker of goeie toyota 4x4 bakkie.

 

Naam = Jacques Mostert

Tel nr = 0846203380

E-pos = mostert.jp@gmail.com

 

 

GESOEK

 

Beskrywing

Prys Kontak Persoon

1

Op soek na 'n .243 kaliber geweer in goeie toestand teen redelike prys.

Redelike Prys

Charles Cassell, 076 906 0390

cassellc@gmail.com

2

Ek het n vriend wat graag sy eie jag geweer wil aanskaf maar wil nie 'n splinternuwe wapen koop nie. Hy soek graag na 'n 30-06 of .308 teen 'n goeie prys en wat in 'n goeie kondisie is. Laat my gerus weet en ek sal u in kontak plaas met hom. Redelike Prys

Riaan Dippenaar, 082 566 2565

E-pos = rdippenaar@crazystore.co.za

3

Ek is op soek na:

Jagwapen: 243, 300, 30 06, 375

Pistool: Glock/Walter PPK/Hecker & Kogh

Redelike Prys

Jaco Roos

Tel nr = 0824464651

E-pos = jaco.roos@agentx.co.za

 

4

Ek is op soek na n 308, 30-06 asb as iemand weet

Redelike Prys

Jobertus

Tel nr = 079 644 4111

5

Ek soek wildskarkasse - Koedoe, Springbok, Eland, Gemsbok.

Slegs karkasse. Ek soek veral vlakvark.

Bel my vir plus-minus 500 kg en meer

Prys onderhandel- baar per kg

Dawid Otto
Tel nr = 074 101 2203
E-pos = dawid.otto@sapostoffice.co.za

6

Ek is n jong 22 jarige dame wat natuur en wild bestuur gestudeer het, tans werksaam by die leeu park in lanseria, ek werk al die afgelope 2 jaar met leeus,luiperds en hienas. Ek doen ook daagliks wilds ritte met besoekers. Ek is op soek na n nuwe werk en nuwe uitdagings .

---

Naam = Nadien van Wyk
Tel nr = 0824588215
E-pos = rossouwjg@vodafone.co.za

7

6.5x55 swedish mauser

---

Naam = Albert Herbst
Tel nr = 0828244324
E-pos =
albert.herbst@veoliaes.co.za

8

Dringend op soek na n .270 of verkieslik n 30-06 jag geweer wat nog in n goeie kondisie is.

---

Naam = A Putter
Tel nr = 078 791 4520
E-pos = arno22@live.co.za

9

Enige werkende tweedehandse 223 of 243 jaggeweer om te koop

---

Naam = Christo Jacobs
Tel nr = 0832570952 -- 0823742174
E-pos = christo.33@mail.com

10

Enige iemand wat probleem het met bosvarke in jou lande in vryheid kzn omgewing +_100km sal dit vir jou kom skiet

---

Naam = S.Paquot
Tel nr = 
E-pos = sebastianpaquot@yahoo.co.uk

11

Ek soek n jaggeweer in goeie kondisie, verkieslik 270 of 3006.

---

Naam = Gerhard Swart
Tel nr = 0833014976
E-pos = cinsas@adept.co.za

12

Gesoek - .270 jag geweer in redelike toestand

---

Naam = Lohan
Tel nr =
0828532533
E-pos =
lohanst@yahoo.com

13

Dringend opsoek na 30.06 of .270 jag geweer

---

Naam = Flip Koen
Tel nr =
0828113395
E-pos = phillipmotors@vodamail.co.za

14

Ek soek jag plek in kimberly vir 2 rooibokke

---

Naam = Jobertus van Zyl

Tel nr = 0713800006

E-pos = vanzyl1@vodamail.co.za

15

Ek is opsoek na enige wild om self te jag ek betaal 18 tot 20 rand per kg en ek is opsoek na kalwers en skaaplammers die prys sal ons onderhandel dit is dringend

---

Naam = Jan Ferreira

Tel nr = 0763801999

E-pos = jan.ferreira82@yahoo.com

16

Ek is opsoek na 308 doppe om te herlaai. Goeie doppe asseblief.

---

Naam = Jacques Mostert

Tel nr = 0846203380

E-pos = mostert.jp@gmail.com

17

Soek wild vir R25p/kg selfskiet

---

Naam = Jobertus van Zyl

Tel nr = 0713800006

E-pos = vanzyl1@vodamail.co.za

 

 Na Bo

Tuisblad : Wie_is_ons : Aktiwiteite : Jaarprogram : Fotogallery : Kontak_ons : Kursusse : Bewaring: Skakels / Links

Jagbestemmings : Skietoefeninge : Smoushoekie : Tak_dokumente : Disclaimer : Design and Hosting

 

 

Copyright © 2009 SAHGCA. 00269 - 2009. (17-01-2009) All rights reserved.

This site is best viewed at a screen resolution of 800 x 600 pixels in Internet Explorer

This site is designed and managed by Smalladds.com.